Skip to main content

Missie en Visie

MISSIE

Sentraal se missie is om:

Gehalte-onderwys aan alle leerders te voorsien en op hierdie wyse ‘n hegte fondament vir die ontwikkeling van leerders se talente en bekwaamhede te lê;
Optimale ontwikkelingsgeleenthede en werksomstandighede aan al sy werknemers te bied;
Die Christelike geloof te bely en Christelike opvoeding te bevorder;
Kwaliteitonderwys aan sy leerders te bied.

VISIE

Sentraal se visie is om:

‘n Hoëprofiel opvoedkundige instelling te wees;
Met ‘n sterk Christelike karakter;
Wat gebalanseerde jongmense oplei om waardige en diensbare landsburgers te wees.

 

Sentraal

Video

 

Geskiedenis

Trots
Respek
Aanvaarding
Liefde
Integriteit
Entoesiasme
Selfbeheersing