Skip to main content

Die kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende dienste aan die leerders van Sentraal:

 

 

 

 

Leerderondersteuning

Personeel

Leerderondersteuning

Leerders kan self aanmeld by die kantoor vir hulp, of ouers kan my kontak en reëlings tref vir u kind om betrek te word by hierdie diens. Leerders kan ook deur die onderwysers verwys word indien dit nodig blyk te wees.

Ons wil u as ouers en leerders uitnooi om van hierdie diens gebruik te maak of navrae te doen indien u onseker is.
Die diens is Maandae tot Vrydae beskikbaar in skoolure.

Elizna Smit

(elizna@sentraal.co.za)