Skip to main content

Tienertoneel

Tienertoneel bied aan leerders die geleentheid om in ’n veilige omgewing hul kreatiwiteit uit te leef. Daar word gepoog om leerders se selfvertroue, asook toepaslike kommunikasievaardighede te ontwikkel. Sentraal neem jaarliks aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie en Digitoneelkompetisie deel.

Sentraal was bevoorreg om in 2023 die bekwame, Christi-Ann Lombard, as regisseur vir die produksie, Die skoene waarmee ek loop, te hê.

Die produksie het die volgende toekennings tydens die ATKV-Tienertoneelstreeksfees ontvang:

  • -Brons toekenning vir die produksie
  • -Christi-Ann Lombard: Silwer vir stelontwerp en -inkleding en brons vir regie
  • -Helena Marais: Silwer vir spel
  • -Deon Bronkhorst: Silwer vir klankoperateur
  • -Dianco Bester: Brons vir beligtingsoperateur
  • -Pieter le Roux: Brons vir spel
  • -Asha Joory: Brons vir spel
  • -Tshimo Direko: Brons vir spel
  • -Morné Robberts: Brons vir spel
  • -Simon Laubscher: Brons vir spel
Kontak:
Michelle Joubert
michelle@sentraal.co.za